Parys club Championship 2025
Draws
Recent Results
About
• Datums: Die naweek van 21 – 23 Februarie 2025. Inskrywing is R150 per speler.
• Na gelang sal bepaal word op watter dae wedstryde sal plaasvind, maar spelers moet bereid wees om op al die dae te kan speel met ‘n minimum van 2 wedstryde per dag.
• ‘n Whatsappgroep sal vir die toernooi geskep word. Alle dringende komunikasie sal op die groep plaasvind. Die groep sal na die toernooi ontbind.
• Toernooi rankings word volgens huidige klubleer gedoen. Wedstryd uitslae gaan die klubleer beïnvloed.
• Begin Vrydagmiddag die 17de.
• Spelers moet die wedstryd nadat hulle gsepeel het ref. Indien jy in eerste wedstryd speel, moet jy asb ref reël. Spelers moet die Score Squash app van Sporty HQ gebruik om wedstryde te Score.
• Beste uit 5 spelle van 11 punte.
• Toernooi skeidsregter: Caroline Prinsloo

Photo Stream
Please sign in
Where & When
Starts:
Fri, Feb 21st 2025
Ends:
Sun, Feb 23rd 2025
Deadline:
Sun, Feb 16th 2025 11:45pm
Location(s)
Parys Squash Club
(
PSC )
Corner of Briel & Venus streetParys, Free State, Fezile Dabi District - Ngwathe - Parys, Free State 9585
South Africa
Sponsors
No sponsors yet. Interested? Click here...
Tournament Officials
Who's Registered?
Please sign in